Woede is 'n keuse (eBoek) Hoe om 'n kragtige emosie op 'n gesonde manier te hanteer
ReligionChristian LivingPersonal Growth

Woede is 'n keuse (eBoek) Hoe om 'n kragtige emosie op 'n gesonde manier te hanteer

by Gary Chapman

Publisher
Christelike Uitgewersmpy
Pages
208
Language
English
Published
2010

Overview

Die lewe is vol frustrasies – sommige groot en ander klein. Nie almal wil dalk elke dag ontplof nie, maar dit is maklik om vol woede en bitterheid te word wanneer ’n mens daagliks met teleurstelling, seer, verwerping en verleentheid gekonfronteer word. In WOEDE IS ’N KEUSE bied dr. Gary Chapman nuttige en soms verrassende insig oor hoekom ’n mens kwaad word en wat daaromtrent gedoen kan word. Die skrywer gebruik voorbeelde uit die werklike lewe en getransformeerde lewens en verhoudings om die volgende konsepte te verduidelik: - Herken die verskil tussen “goeie” en “slegte” woede. - Gebruik woede om jou tot positiewe verandering aan te spoor. - Raak ontslae van langtermynafguns. - Leer jou kinders hoe om woede te hanteer. In WOEDE IS ’N KEUSE sal die leser besef dat woede onvermydelik is, maar dit hoef nie jou lewe te oorheers nie. Woede kán positief gebruik word.

Posts about this book

No posts about this book yet. Be the first in the app!

Ready to Meet Someone Who Reads Like You?

Read it in the app

Highlight, save quotes, share what you read

Get the app