
In sy splinternuwe boek, Leef uitnemend, help die topverkoperskrywer en een van die wêreldse se invloedrykste leierskapskenners, dr. John C. Maxwell, lesers om die eerste treë te gee na? lewe wat regtig saak maak en doelgerig is. Ons het almal? begeerte om iets betekenisvols te doen of te bereik. Ons almal wil? bydrae lewer tot iets groter as onsself. Ons wil deel wees van iets edels en? groter doel het. Maar ongelukkig sien baie mense hierdie droom of begeerte as iets wat onbereikbaar is. Hulle dink dit bo hul vermoë om dit te bereik. Hulle dink hulle moet met? ongelooflike idee vorendag.
No posts about this book yet. Be the first in the app!
Read it in the app
Highlight, save quotes, share what you read