Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek)
ReligionChristian LivingLove

Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek)

by Gary Chapman

Publisher
Christelike Uitgewersmpy
Pages
80
Language
English
Published
2012

Overview

Met die baie gewilde topverkoperboek VYF TALE VAN DIE LIEFDE het doktor Gary Chapman gewys dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. Hy het na jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom as jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, hy of sy nie gaan besef wat jy besig is om te doen nie. Daar is vyf tale geïdentifiseer en ook maniere gegee hoe die leser sy liefde op die regte manier kan kommunikeer en die romanse van nuuts af in die huwelik te laat blom. DIE HART VAN DIE VYF TALE VAN DIE LIEFDE is ’n verkorte en sakpas-weergawe van hierdie baie gewilde boek. Die handige wenke aan die einde van elke hoofstuk oor hoe om die beginsels in die hoofstuk in ’n verhouding toe te pas, sal paartjies help om vervulling en volkome liefde in hulle verhoudings te ervaar.

Posts about this book

No posts about this book yet. Be the first in the app!

Ready to Meet Someone Who Reads Like You?

Read it in the app

Highlight, save quotes, share what you read

Get the app